“Ek was verbaas oor die kwaliteit en kwantiteit ys wat uit die bak kom. ‘n Moet vir Pongola se hitte” “Unbelievable product, I’m not buying bags of ice ever again! And the best part, I can use it over and over again. I just LOVE it!” “Ek en ‘n vriend, saam met ons vrouens, het vir 2 weke deur die Hel (Gamkaskloof) en die Baviaans kloof getoer. Ys was op ons vorige toere deur die land asook Botswana en Namibia’n probleem omdat ons nie altyd naby die beskawing was nie en ook op sonkrag vir energie afhanklik was. Hierdie keer was … Continue reading Philip Snyman “Can’t wait to use it with our next camping trip, saves a lot of space in our freezer. Thank you for the great service “ “Snowva is amazing!!! Ons sal nooit weer gaan kamp sonder ons snowva nie. Dit is effektief, kompak en maklik om te gebruik. So bly ons het jul wen konsep raakgeloop. “ Beste idee ooit!!!! Meer as tevrede met my Snowva!!!!! maak ordentlike blokkies ys – wens ek het 5 van hulle gehad…..Beveel dit aan vir almal!!!!